Afrikaners is plesierig, Dit kan jy my glo, Hulle hou van partytjies, En dan maak hulle so: Eers draai die ou vroutjie En dan draai haar ou man, En hy vat om haar lyfie En dan draai hulle saam. Goeie nag, my ou vroutjie, Goeie nag, my ou man ! Oor 'n week 'n partytjie, En dan draai ons weer saam. |
| Deutsche Volkslieder
| Ahnenforschung
| Ferienaufenthalt
| Folksongs
| Hymns
| Genealogy
| Pacific Holiday
| HOME PAGE
| SEARCH
| Email
| Bridge
| Forum
|