Melody -
Al lê die berge nog so blou, Al lê die berge nog so blou, Al lê die berge nog so blou, Haar woorde sal ek steeds onthou. Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Al woon my bokkie nog so ver Dan troos ek my aan die môre ster |
Nou gaan sy weg met 'n lekker hart Nou gaan sy weg met 'n lekker hart Nou gaan sy weg met 'n lekker hart Hier sit ek nou in pyn en smart Maar die moet julle darem weet Maar die moet julle darem weet Maar die moet julle darem weet Haar woorde sal ek nooit vergeet |
Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Al lê die berge nog so blou Haar woorde sal ek steeds onthou |
| Deutsche Volkslieder
| Ahnenforschung
| Ferienaufenthalt
| Folksongs
| Hymns
| Genealogy
| Pacific Holiday
| HOME PAGE
| SEARCH
| Email
| Bridge
| Forum
|