Die sweep het geklap En die wawiele draai Al agter die rooispan aan. Ons harte is swaar; Die skeiding is daar Van die plaas waar Ons tuise staan. Trek oor die vlakte En trek oor die rand. Stadig nou! Briek aandraai! Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai. Uitspan vanaand, Uitspan vanaand, Uitspan op Mooifontein! Hotagter! Haaragter! Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai. |
| Deutsche Volkslieder
| Ahnenforschung
| Ferienaufenthalt
| Folksongs
| Hymns
| Genealogy
| Pacific Holiday
| HOME PAGE
| SEARCH | Email
| Bridge
| Forum
|